Dankoffers en bydraes
EFT bydraes
ABSA - Tjekrekening
Rekno. : 0390581629
Takkode: 632005
Verwysing:
Dankoffer / kollekte / 10de Maand / Funksie naam / projeknaam / Verhuring
Bankdiens-skakels:
|| ABSA || FNB || NEDBANK ||
||STANDARD BANK || CAPITEC||
SnapScan bydraes
Jy is welkom om jou bydraes via SnapScan te betaal.
Gebruik die verskafde QR-kode wat ook beskikbaar is in die aankodigings en op die dankoffer-koeverte. Onthou om die relevante verwysing van die beskikbare opsies te kies.
SnapScan werk ook met die Masterpass toepassing.
SnapScan skakel
Debietorders
Het jy geweet dat jy 'n maandelikse debietorder kan instel vir jou bydraes?
​
Die proses is maklik, veilig en baie gerieflik.
Laai die debietordervorm hier af en stuur dit dan via e-pos aan kantoor@ngkwelgelegen.co.za
Debietordervorm